Kang
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kang is 'n dorp in die Kgalagadi distrik van Botswana. Die dorp lê in die Kalahariwoestyn op die Trans-Kalahari-Grootpad tussen Ghanzi in die noorde en Sekoma in die suide. Die bevolking was 5 985 volgens die 2011-sensus.[1]
Kitsfeite Land, Distrik ...
Kang | |
---|---|
Koördinate: 23°40′0″S 22°45′17″O | |
Land | Botswana |
Distrik | Kgalagadi distrik |
Bevolking | |
• Totaal | 5 985 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit