Kalkfontein
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kalkfontein is 'n dorp in die weste van Botswana in die Ghanzi-distrik. Die dorp is nou hernoem na Tshootsha, maar Kalkfontein word nog baie gebruik deur Suid-Afrikaners en die meeste mense. Dit is naby die grens met Namibië geleë. Volgens die 2001-sensus woon daar ongeveer 1 397 mense.[1]
- Die artikel handel oor die dorp in Botswana, vir die dorp in die Vrystaat, sien Kalkfonteindam.