Kaliforniese Kanaaleilande
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kaliforniese Kanaaleilande is 'n groep van agt eilande in die Stille Oseaan ongeveer 257 km vanaf die kus van Suid-Kalifornië. Van noord na suid staan die eilande bekend as:
- San Migual
- Santa Rosa
- Santa Cruz
- Anacapa ('n groep klein eilandjies)
- Santa Barbara
- Santa Catalina
- San Nicolas
- San Clemente[1]
Kitsfeite Kaliforniese Kanaaleilande Inheemse naam: Channel Islands, Geografie ...
Kaliforniese Kanaaleilande Inheemse naam: Channel Islands | |
---|---|
Satellietbeeld van die Kanaaleilande | |
Geografie | |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 34°01′N 119°48′W |
Totale eilande | 8 |
Oppervlakte | 908,8 vk km |
Hoogste punt | Devils Peak, Santa Cruz-eiland 740,4 m |
Administrasie | |
Verenigde State | |
Deelstaat | Kalifornië
|
Demografie | |
Bevolking | 3 703
|
Sluit
Die vier noordelike Kanaaleilande vorm 'n ketting wat die Santa Barbarakanaal in die suide begrens. Die eiland Santa Catalina is bekend vir sy diepsee-hengel.