Kagawa-prefektuur
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kagawa-prefektuur (香川県, Kagawa-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Takamatsu is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.
Hierdie artikel omtrent Japan is 'n saadjie. Jy kan tot die Afrikaanse Wikipedia bydra deur dit uit te brei. |