KV17
From Wikipedia, the free encyclopedia
KV17 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is die begraafplek van farao Seti I van die 19de Dinastie.
Kitsfeite
KV17 | ||
Grafkelder van Seti I | ||
Binnekant van Seti I se grafkelder (boonste pilaarsaal). | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | 16 Oktober 1817 | |
Uitgrawings deur | Giovanni Belzoni | |
Versiering | Mondopeningseremonie, Boek van Poorte, Klaaglied van Re, Dodeboek, Amdoeat, Boek van die Hemelse Koei | |
Sluit
Dit is een van die bes versierde, grootste en diepste grafkelders in die vallei.[1] Dit is op 16 Oktober 1817 deur die Italiaanse argeoloog Giovanni Belzoni ontdek.