Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe (IATA: NBO, ICAO: HKJK) is die internasionale lughawe in Nairobi, die hoofstad en grootste stad van Kenia.
Kitsfeite IATA: NBO – ICAO: HKJK, Opsomming ...
Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
Tuine rondom die terminaal waar daar in 2013 'n brand uitgebreek het. | |||
IATA: NBO – ICAO: HKJK | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Siviel en militêr | ||
Operateur | Kenya Airports Authority | ||
Bedien | Nairobi | ||
Ligging | Nairobi, Kenia | ||
Spil vir | Fly540 Kenya Airways | ||
Hoogte bo seevlak | 5 327 vt / 1 624 m | ||
Webtuiste | www.kaa.go.ke | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
06/24 | 13 507 | 4 117 | Teer |
Statistieke (2020) | |||
Passasiers | 984 769 | ||
Lugbewegings | 2 000 | ||
(Covid-19) |
Sluit
Dit is in die voorstad Embakasi geleë, 15 km (9 myl) suidoos van Nairobi se sentrale sakegebied. Die lughawe hanteer vlugte na geskeduleerde bestemmings in meer as 50 lande.[1] Die lughawe is vernoem na Jomo Kenyatta, Kenia se eerste president en eerste minister.
Die lughawe het meer as 7 miljoen passasiers in 2016 bedien,[2] wat dit die sewende besigste lughawe volgens passasiersverkeer in Afrika maak.[3] Die lughawe is die spilpunt vir die vlagdraer, Kenya Airways asook die laekosteredery Fly540.