John Deere (persoon)
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Deere (7 Februarie 1804, Rutland, Vermont - 17 Mei 1886, Moline, Illinois) was ’n Amerikaanse grofsmid en uitvinder. Hy het Deere & Company gestig, 'n groot maatskappy wat plaasimplemente vervaardig.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
John Deere | |
---|---|
Gebore | 7 Februarie 1804 |
Sterf | 17 Mei 1886 (op 82) Moline, Illinois |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep | Uitvinder |
Bekend vir | Deere & Company, staalploeg |
Kinders | Francis Albert (1828-1848), Jeanette (1830-1916), Ellen Sarah (1832-1897), Frances Alma (1834-1851), Charles (1836-1907), Emma Charlotte (1840-1911), Hiram Alvin (1842-1844), Alice Marie (1844-1900), Mary Frances (1851-1851) [1] |
Sluit