John Brown (aktivis)
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Brown (1800–1859) was ’n Amerikaanse aktivis wat probeer het om slawerny met geweld te beëindig. Saam met ’n groep aanhangers het hy ’n federale wapenmagasyn by Harper’s Perry in Virginië oorgeneem. Hy is egter gevang en weens hoogverraad gehang.[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
John Brown | |
---|---|
John Brown in 1846 | |
Gebore | (1800-05-09)9 Mei 1800 Torrington, Connecticut |
Sterf | 2 Desember 1859 (op 59) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | aktivis |
Bekend vir | Pottawatomie-bloedbad, Raid on Harper’s Perry |
Kinders | 20 (11 oorleef tot volwassenheid) |
Ouer(s) | Owen Brown Ruth Mills |
Handtekening | |
Sluit