Jean Rhys
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean Rhys, (/riːs/ gebore Ella Gwendolyn Rees Williams; 24 Augustus 1890 – 14 Mei 1979) was 'n Britse romansier. Sy is gebore, en het grootgeword, in die karibiese eiland van Dominica. Sy was vanaf 16-jarige ouderdom hoofsaaklik woonagtig in Engeland, waarnatoe sy gestuur is vir haar opvoeding. Sy is veral bekend vir haar roman Wide Sargasso Sea (1966), wat geskryf is as voorloper tot Charlotte Brontë se Jane Eyre.[1] In 1978 is sy aangestel as 'n Kommandeur van die Orde van die Britse Ryk vir haar skryfwerk.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Jean Rhys | |
---|---|
Jean Rhys en Mollie Stoner in die 1970's | |
Gebore | (1890-08-24)24 Augustus 1890 |
Sterf | 14 Mei 1979 (op 88) Exeter, Devon, Engeland |
Beroep | romansier, kortverhaalskryfster, essayis |
Eggenoot |
|
Kinders | 2 |
Sluit