Jean Anouilh
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean Anouilh (1910–1987) was 'n Franse dramaturg en toneelskrywer wie se loopbaan oor vyf dekades gestrek het.[1] Hy is veral bekend vir toneelstukke soos Antigone (1942) en Becket (1958). Die grootste deel van repertoire handel oor die handhawing van integriteit in 'n wêreld van morele kompromie.[2]