Jay Cutler
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jason Isaac Cutler (gebore 3 Augustus, 1973) professioneel bekend as Jay Cutler is 'n Amerikaanse afgetrede professionele liggaamsbouer. Cutler is 'n viermalige wenner van mr. Olympia, nadat hy in 2006, 2007, 2009 en 2010 gewen het; en 'n sesmalige naaswenner, die meeste in die geskiedenis.[1]