Javier Pérez de Cuéllar
From Wikipedia, the free encyclopedia
Javier Pérez de Cuéllar (Spaans: [xaˈβjeɾ ˈperez ðe ˈkweʝaɾ]; Lima, 19 Januarie 1920 – 4 Maart 2020, aldaar) was 'n Peruaanse diplomaat en politikus. Van 1981 tot 1991 was hy die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN). Vanaf 1940 werk hy as 'n diplomaat en was aan ambassades in onder andere Switserland en die Sowjetunie verbonde. Van 1971 was hy 'n permanente verteenwoordiger by die VN.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Javier Pérez de Cuéllar | |
Javier Pérez de Cuéllar in 2008 | |
5de Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies | |
Ampstermyn 1 Januarie 1982 – 31 Desember 1991 | |
Voorafgegaan deur | Kurt Waldheim |
---|---|
Opgevolg deur | Boutros Boutros-Ghali |
135ste Eerste Minister van Peru | |
Ampstermyn 22 November 2000 – 28 Julie 2001 | |
President | Valentín Paniagua |
Voorafgegaan deur | Federico Salas |
Opgevolg deur | Roberto Dañino |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Javier Felipe Ricardo Pérez de Cuéllar y de la Guerra (1920-01-19)19 Januarie 1920 Lima, Peru |
Sterf | 4 Maart 2020 (op 100) Lima, Peru |
Eggenoot/-note | Ivette Roberts (1922–2013) Marcela Temple Seminario (1933–2013) |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening |
Sluit