Boutros Boutros-Ghali
From Wikipedia, the free encyclopedia
Boutros Boutros-Ghali (Arabies: بطرس بطرس غالي Buṭrus Buṭrus Ghālī , Egiptiese Arabies: [ˈbotɾos ˈɣæːli]; 1922–2016) was 'n Egiptiese politikus en van 1992 tot 1996 die sekretaris-generaal van Verenigde Nasies. Hy is veral gekritiseer omdat die VN nie by nie burgeroorlog en volksmoord in Rwanda ingegryp het nie. Van 1997 tot 2002 was hy die sekretaris-generaal van La Francophone, ’n internasionale organisasie vir Franssprekende lande.[1]
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Boutros Boutros-Ghali | |
Boutros Boutros-Ghali in 2002 | |
6de Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies | |
Ampstermyn 1 Januarie 1992 – 31 Desember 1996 | |
Voorafgegaan deur | Javier Pérez de Cuéllar |
---|---|
Opgevolg deur | Kofi Annan |
1ste Sekretaris-generaal van Francophonie | |
Ampstermyn 16 November 1997 – 31 Desember 2002 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Abdou Diouf |
Waarnemende Minister van Buitelandse Sake | |
Ampstermyn 17 September 1978 – 17 Februarie 1979 | |
Eerste minister | Mamdouh Salem Mustafa Khalil |
Voorafgegaan deur | Muhammad Ibrahim Kamel |
Opgevolg deur | Mustafa Khalil |
Ampstermyn 17 November 1977 – 15 Desember 1977 | |
Eerste minister | Mamdouh Salem |
Voorafgegaan deur | Ismail Fahmi |
Opgevolg deur | Muhammad Ibrahim Kamel |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | (1922-11-14)14 November 1922 Kaïro, Egipte |
Sterf | 16 Februarie 2016 (op 93) Kaïro, Egipte |
Politieke party | Arabies Sosialistiese Unie (Voor 1978) Nasionaal-Demokraties (1978–2011) Onafhanklik (2011–2016) |
Eggenoot/-note | Leia Maria Boutros-Ghali |
Kind(ers) | 9 |
Alma mater | Kaïro Universiteit Pantheon-Sorbonne Universiteit Instituut vir Politieke Studies, Parys |
Religie | Kopties-Ortodokse Kerk |
Handtekening |
Sluit