Jan Breytenbach
From Wikipedia, the free encyclopedia
Luitenant-Kolonel Jan Breytenbach (gebore 14 Julie 1932) was die stigter en eerste bevelvoerder van 1-Verkenningsregiment (1-Recce) - voorloper van die latere Spesiale Magte Brigade van die SANW soortgelyk aan die Britse SAS (Special Air Service). Hy is die stigter van 32-Bataljon, ook bekend as "Buffalo Battalion" sowel as 44 Valskermbrigade.
Kitsfeite Lojaliteit, Jare in diens ...
Jan Breytenbach | |
---|---|
Lojaliteit | Suid-Afrika Verenigde Koninkryk[1] |
Jare in diens | 1950-1955 (SAW) 1955-1961 (Koninklike Vloot) 1961-1987 (SAW)[1] |
Rang | Kolonel |
Diensnommer | 720101 |
Veldslae/oorloë | 1956 - Suezlanding |
Toekennings | Van Riebeeck Dekorasie[2][3] |
Familie | Breyten Breytenbach (broer) |
Ander werk | Skrywer |
Sluit