James Cagney
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
James Cagney (17 Julie 1899 – 30 Maart 1986) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Angels with Dirty Faces (1938), The Roaring Twenties (1939), Yankee Doodle Dandy (1942), en One, Two, Three (1961).
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
James Cagney | |
Nasionaliteit | Amerikaner |
---|---|
Kinders | 2 (aangenome)[1] |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1919–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit