Jace Norman
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jace Norman (gebore 21 Maart 2000) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spark: A Space Tail (2016) en Henry Danger: The Movie (2021), en in die televisiereekse The Thundermans'. "
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jace Norman | |
Geboortenaam | Jace Lee Norman[1] |
---|---|
Geboorte | 21 Maart 2000 (2000-03-21) (24 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit