Italië onder antieke Romeinse bewind / From Wikipedia, the free encyclopedia
Italia was in die antike tydperk die geografiese en kulturele kernland van die Romeinse Republiek en latere Keiserryk waaraan besondere godsdienstige, regtelike en politieke status toegeken is.[1][2]