Ike Moriz
Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ike Moriz is 'n bekende Suid-Afrikaanse popster, sanger, liedjieskrywer, vervaardiger en akteur (B.Mus., B.Mus.Ed.).[1] Hy het 20 albums vrygestel, wat wissel van oorspronklike melodiese Indie-Rock, Pop tot Latin, Easy Listening, Lounge, Blues en Jazzy Swing.[2]
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Ike Moriz | |
---|---|
Ike Moriz tree op by Oude Libertas Amfiteater in Stellenbosch, Wes-Kaap, 30 Desember 2018 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Eike Moriz |
Gebore | 14 Mei 1972 (1972-05-14) (52 jaar oud) Friedberg, Hesse |
Genres | Rock, Pop, Jazz, Swing, Latin, Easy Listening, Lounge, Blues |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer, vervaardiger en akteur |
Instrumente | Stem, kitaar, klavier |
Jare aktief | 1995–nou |
Etikette | Mosquito Records London Pty Ltd. |
Webwerf | www |
Sluit