Iguanodon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Iguanodon ("iguana-tand") is ’n genus dinosourusse wat rofweg tussen die eerste van die vinnige, tweevoetige Hypsilophodontidae van die Middel-Jura-periode en die Hadrosauridae van die Laat Kryt voorgekom het. Hoewel baie spesies van die Laat Jura tot die Laat Kryt in die genus geklassifiseer is, het navorsing in die eerste dekade van die 21ste eeu daarop gedui dat daar net een goed bevestigde spesie, I. bernissartensis, is. Dié het van die Laat Barremium- tot Vroeë Aptium-tydsnede[1] geleef, tussen 126 en 125 miljoen jaar gelede.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Iguanodon | |
---|---|
I. bernissartensis (Belgiese Natuurhistoriese Instituut, Brussel). | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | Iguanodontia |
Familie: | Iguanodontidae |
Genus: | Iguanodon (Mantell, 1825) |
Spesies | |
|
Sluit
Kitsfeite Iguanodon, Kladistiese klassifikasie ...
Iguanodon | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Sluit
Iguanodon was groot, stewige plantvreters. Hulle het onder meer groot stekels aan hul duime gehad wat moontlik gebruik is om hulself teen aanvallers te beskerm.