Igbo
taal wat deur die igbo-mense gepraat word / From Wikipedia, the free encyclopedia
Igbo ([iɡ͡boː] luister (hulp·inligting) Asụsụ Igbo, letterlik: "Igbo-taal") is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 18 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Igbo-volk gepraat en is na Engels en saam met Hausa en Joroeba een van Nigerië se amptelike tale.
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Igbo (volk).
Kitsfeite Igbo Asụsụ Igbo, Amptelike status ...
Igbo Asụsụ Igbo | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Nigerië | |
Gebied: | Wes-Afrika | |
Totale sprekers: | 18 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Niger-Kongo Benue-Kongo Defoid Igboid Igbo | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Nigerië | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ig | |
ISO 639-2: | ibo | |
ISO 639-3: | ibo | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit
Igbo behoort tot die Benue-Kongo-tale en word – naas ander tale – hoofsaaklik in Suidoos-Nigerië, die gebied van die twee voormalige omstrede republieke Benin en Biafra, gepraat.
Igbo is 'n analitiese toontaal met 'n subjek-predikaat-objek-sintaks.