Ian Herman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ian "Inkx" Herman is 'n Suid-Afrikaanse tromspeler wat ook ander perkussie-instrumente bespeel. Hy het bekendheid verwerf as lid van die trio Tananas.[1] Hy was ook 'n stigterslid van die groep Unofficial Language saam met Paul Hanmer en Pete Sklair.
Kitsfeite Beroep(e), Assosiasies ...
Ian Herman | |
---|---|
Beroep(e) | Musikant |
Assosiasies | Tananas, "Unofficial Language" |
Sluit