Hurghada Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hurghada Internasionale Lughawe (IATA: HRG – ICAO: HEGN) is 'n internasionale lughawe in Hurghada in Egipte. Dit is in die binneland geleë, 5 km suidwes van El Dahar, die middestad van Hurghada. Dit is die tweede besigste lughawe in Egipte naas Kaïro Internasionale Lughawe en 'n belangrike bestemming vir ontspanningsvlugte hoofsaaklik vanaf Europa.
Kitsfeite Hurghada Internasionale Lughawe مطار الغردقة الدولي, IATA: HRG – ICAO: HEGN ...
Hurghada Internasionale Lughawe مطار الغردقة الدولي | |||
---|---|---|---|
IATA: HRG – ICAO: HEGN | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | Egiptiese regering | ||
Bedien | Hurghada, Egipte | ||
Fokuspunt vir | Air Cairo | ||
Hoogte bo seevlak | 52 vt / 16 m | ||
Koördinate | 27°10′41″N 33°47′57″O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
16L/34R | 4 000 | 13 123 | Asfalt |
16R/34L | 4 000 | 13 123 | Asfalt |
Bron: DAFIF[1] |
Sluit