Honda Jazz
superminimotor versaardig deur Honda / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Honda Jazz, ook bemark as die Honda Fit, is 'n vierdeur, voorenjin, voorwielaangedrewe superminimotor wat sedert 2001 deur Honda in agt lande vervaardig en wêreldwyd bemark word.[1] Dit is nou in sy derde geslag en verkope het reeds 5 miljoen eenhede verbygesteek in 2014.[2]
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Honda |
Ook genoem | Honda Fit |
Produksie | 2001–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Superminimotor |
Bakstyl | 5-deur luikrug 5-deur stasiewa |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | Honda Global Small Car |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Honda Logo, Honda Ballade/Honda Civic |
Sluit