Hoërskool Durbanville
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hoërskool Durbanville is 'n Afrikaanse hoërskool geleë in Durbanville. Die skool is meer as 185 jaar oud. Die huidige skoolhoof is George Germishuys wat in 1997 aangestel is.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Hoërskool Durbanville | |
---|---|
Koördinate: 33°49′49″S 18°38′37″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metro | Stad Kaapstad |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit