Hippo gepantserde troepedraer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hippo (seekoei) was 'n Suid-Afrikaanse gepantserde troepedraer. Dit is spesiaal ontwerp om bestand te wees teen landmyne en kan tien infanteriste en 'n bemanning van twee vervoer.[1] Die voertuig se afstand beheerde skiettoring bedien dubbele masjiengewere van 7,62 mm, maar soos ander geïmproviseerde gevegsvoertuie word dit net tot 'n beperkte mate beskerm teen ballistiese bedreigings.[1]