Hermelyn
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die hermelyn (Mustela erminea) is ’n klein karnivoor van die familie Mustelidae. Die dier word regdeur die Arktiese streek in Europa, Asië en Noord-Amerika aangetref. Dit is lank en skraal gebou en is uiters vinnig. Dit is ook ’n sterk swemmer wat dikwels op eilande aangetref word. Sy pels, veral sy winterpels, is baie gesog.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Hermelyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Mustelinae |
Genus: | Mustela |
Spesie: | M. erminea |
Binomiale naam | |
Mustela erminea Linnaeus, 1758 | |
Verspreiding |
Sluit