Helena Hettema
Suid-Afrikaanse aktrise, sangeres en liedjieskrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Helena Hettema, gebore 21 Desember 1962, is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, sangeres en liedjieskrywer wat ook in Frans, Vlaams, Italiaans en Nederlands liedjies sing.[1] Sy het die temalied van die TV-reeks, Sonkring, self geskryf en gesing. Sy is die dogter van Jan Hettema.[2][3][4]
Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word. Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word. |
Kitsfeite Beroep(e), Webwerf ...
Helena Hettema | |
---|---|
Beroep(e) | Sangeres, liedjieskrywer, aktrise, stemkunstenaar, regisseur |
Webwerf | helenahettema.com |
Sluit