Hedonisme
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hedonisme is 'n denkrigting waarvolgens genot en geluk die primêre of belangrikste intrinsieke waarde en die hoogste doel van die menslike lewe is.[1] 'n Hedonis streef na die verkryging van netto genot (genot minus pyn).