Hautot-sur-Seine
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hautot-sur-Seine is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), suidwes van Rouen, met sowat 400 inwoners (2014).
Kitsfeite Land, Gewes ...
Hautot-sur-Seine | |
---|---|
Saint-Antoine et Saint-Thibaud kerk. | |
Koördinate: 49°21′44″N 0°58′47″O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Normandië |
Département | Seine-Maritime |
Arrondissement | Rouen |
Kanton | Canteleu |
Regering | |
• Burgemeester | Jean-Bernard Seille |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,16 km2 (0,83 vk. myl) |
Hoogte | 1−58 m (−189 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 408 |
• Digtheid | 189/km2 (490/vk. myl) |
• Somertyd | [[UTC+2UTC+2]] (UTC+1) |
Poskode | 76113 |
Skakelkodes | 76350 |
Webwerf | hautot-sur-seine.fr |
Sluit
Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Roumare.
Die dorp word as Hotot vir die eerste keer in 1240 beskryf.[1]