Günter Grass
From Wikipedia, the free encyclopedia
Günter Wilhelm Grass (16 Oktober 1927 in Danzig-Langfuhr – 13 April 2015 in Lübeck) was 'n Duitse skrywer, beeldhouer, skilder en grafiese kunstenaar. Grass was 'n lid van die literêre Gruppe 47 en word as een van die beduidendste Duitse na-oorlogse skrywers beskou. Sy werk is in 1999 met die Nobelprys vir Letterkunde bekroon.[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Günter Grass | |
---|---|
Günter Grass in 2006 | |
Gebore | Günter Wilhelm Grass 16 Oktober 1927 Danzig-Langfuhr, Vrystaat Danzig (tans Pole) |
Sterf | 13 April 2015 (op 87) |
Nasionaliteit | Duitsland |
Beroep | Romanskrywer, digter, dramaturg, beeldhouer, grafiese ontwerper |
Bekend vir | Die Blechtrommel Katz und Maus Hundejahre Im Krebsgang Was gesagt werden muss |
Politieke party | Sosiaal-Demokratiese Party |
Ouer(s) | Wilhelm Grass Helene Grass, née Knoff |
Handtekening | |
Sluit