Guadeloupe
Franse oorsese departement / From Wikipedia, the free encyclopedia
Guadeloupe is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See en vorm saam met Martinique die Franse Antille. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die noorde van Dominica, in die ooste van Montserrat en in die suide van Antigua en Barbuda.
Kitsfeite
| |||||
Volkslied: Marseillaise | |||||
Hoofstad | Basse-Terre | ||||
Grootste stad | Basse-Terre | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering | Oorsese département Emmanuel Macron Victorin Lurel Marcelle Pierrot | ||||
Onafhanklikheid Franse oorsese département • Franse anneksasie • 1ste Britse besetting • 2de Britse besetting • Sweedse beheer • Oorsese département |
1674 1759-1763 1810-1816 1813-1814 1946 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
1 628 km2 629 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2013-sensus - Digtheid |
405 739[1] 250 / km2 650 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2012-skatting €8,03 miljard[2] | ||||
Geldeenheid | Euro (€) (EUR ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .gp | ||||
Skakelkode | +590b | ||||
a. Saam met Saint-Barthélemy en Saint-Martin. |
Sluit
Guadeloupe het 'n bevolking van 405 739 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 1 628 km². Die hoofstad en grootste stad is Basse-Terre.