Gryseekhoring
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die gryseekhoring (Sciurus carolinensis) is 'n eekhoring wat in die Kaapstad omgewing voorkom. Die soogdier is inheems aan Noord-Amerika en is via Groot-Brittanje na Suid-Afrika ingevoer. Dit is 'n middelgroot knaagdier met 'n spikkelgrys pels, ligte pels en lang waaierstert. Hulle vreet meestal dennesaad en akkers.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Gryseekhoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Sciurus |
Spesie: | S. carolinensis |
Binomiale naam | |
Sciurus carolinensis Gmelin, 1788 | |
Subspesies[2] | |
| |
Verspreiding in rooi (uitsluitend gebiede waarna hulle ingevoer is) | |
Sinonieme | |
Matecumbei, Minutus, Hiemalis, Leucotis, Migratorius |
Sluit