Grootfonteinlughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Grootfonteinlughawe (IATA: GFY, ICAO: FYGF) is 'n lughawe wat Grootfontein, 'n stad in die Otjozondjoepa-streek van Namibië, bedien. Die lughawe is ongeveer 4 km suid van die sentrum van Grootfontein.[2] Dit het tydens die grensoorlog as 'n operasionele militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag gedien.
Kitsfeite IATA: GFY – ICAO: FYGF, Opsomming ...
Grootfonteinlughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: GFY – ICAO: FYGF | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar, militêr voor 1990 | ||
Ligging | Grootfontein, Namibië | ||
Hoogte bo seevlak | 4,636 vt / 1,413 m | ||
Koördinate | 19°36′07″S 018°07′21″E | ||
Landkaart | |||
Ligging in Namibië | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
08/26 | 3 560 | 11 680 | Teer |
17/35 | 1 040 | 3 412 | Teer |
Bronne: DAFIF[1] |
Sluit