Griekwastad
From Wikipedia, the free encyclopedia
Griekwastad is 'n dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die N8 nasionale pad gaan deur Griekwastad. Kimberley is ongeveer 150 km oos van Griekwastad. Dit was die eerste dorp wat in die land noord van die Oranjerivier gestig is.
Kitsfeite Griekwastad (Griquatown), Land ...
Griekwastad (Griquatown) | |
---|---|
Hoofstraat van Griekwastad | |
Koördinate: 28°51′S 23°15′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Siyancuma |
Stigting | 1801 |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 77,74 km2 (30,02 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 428 |
• Digtheid | 83/km2 (210/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 60.2% |
• Swart mense | 33.3% |
• Ander | 2.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 95.4% |
• Tswana | 2.3% |
• Ander | 2.4% |
Poskode (strate) | 8365 |
Poskode (posbusse) | 8365 |
Skakelkode | 053 |
Sluit