Grafiet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Grafiet is mineraal. Dit bestaan uit koolstof en is die mees stabiele allotroop van hierdie element. Grafiet word in grafitiese skis op aarde aangetref en dit is ook in meteoriete en maanstene gevind.[1]
Meer inligting Optiese eienskappe, Portaal Geologie ...
Grafiet | |
---|---|
Formule | C |
Kleur | ysterswart tot staalgrys |
Streep | swart tot staalgrys |
Glans | submetallies |
Hardheid | 1-2 (Mohs) |
Digtheid | 2,09 - 2,23 g.cm3 |
Optiese eienskappe | |
Transparansie | opaak |
Dubbelbreking | eenassig |
Ruimtegroep | P6₃/mmc |
Strukturbericht-kode | A9 |
Eenheidsel | a = 2.463 Å, c = 6.714 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Sluit