Govan Mbeki
From Wikipedia, the free encyclopedia
Govan Archibald Mvuyelwa Mbeki (9 Julie 1910 – 30 Augustus 2001) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, en pa van die voormalige Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki en die politieke ekonoom Moeletsi Mbeki. Hy is vernoem na Edward Govan, 'n Skotse sendeling wat die Lovedale-kollege gestig het, waar hy dan ook skoolgegaan het.[2]
- Hierdie artikel handel oor die politikus. Vir die munisipaliteit, sien Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Govan Mbeki | |
---|---|
Polisiefoto na sy arrestasie | |
Gebore | Govan Archibald Mvuyelwa Mbeki (1910-07-09)9 Julie 1910 |
Sterf | 30 Augustus 2001 (op 91) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Bekend vir | Anti-apartheidsaktivis |
Eggenoot | Epainette Mbeki |
Kinders | Linda Mbeki Thabo Mbeki Moeletsi Mbeki Jama Mbeki |
Sluit
Hy was saam met Nelson Mandela die medestigter van die ANC-Jeugliga (ANCYL), die jeugorganisasie van die ANC.
Sy seun, Thabo Mbeki was die president van Suid-Afrika tussen 1999 en 2008.
Die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit is na hom genoem.