Gewone paradysvink
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die gewone paradysvink (Vidua paradisaea) is 'n wydverspreide standvoël in die bosveldgebiede van oostelike Afrika. In suidelike Afrika word dit aangetref in Noordwes, KwaZulu-Natal, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Zimbabwe, Mosambiek, Botswana (behalwe die suidweste) en noordwes Namibië. Die spesie is 'n nesparasiet.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Gewone paradysvink | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Viduidae |
Genus: | Vidua |
Spesie: | V. paradisaea |
Binomiale naam | |
Vidua paradisaea (Linnaeus, 1758) | |
standgebied |
Sluit