Ek is Gert, 'n afgetrede apteker, wat sedert September 2023 in Modjadjiskloof, Limpopo woon. Moenie my vra waarmee ek my nou besig hou nie (behalwe Wikipedia), ek besluit nog daaroor!
My bydraestatistiek: 126 820 wysigings op hierdie wiki sedert 31 Maart 2012.
Nuwe Afrikaanse artikels geskep/vertaal: 8178 tot op 20 Mei 2024.