Ferdinand de Saussure
Switserse taalkundige / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ferdinand de Saussure (26 November 1857 – 22 Februarie 1913) was 'n Switserse taalkundige. Sy idees het die grondslag gelê vir baie beduidende ontwikkelings in linguistiek in die 20ste eeu.[1][2]
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Ferdinand de Saussure | |
Geboortenaam | Ferdinand de Saussure |
---|---|
Gebore | (1857-11-26)26 November 1857 Geneva, Switserland |
Oorlede | 22 Februarie 1913 (op 55) Vufflens-le-Château, Vaud, Switserland |
Nasionaliteit | Switserland |
Handtekening |
Sluit