Februarie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Februarie is die tweede maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 28 dae, en 29 in skrikkeljare. Drie keer in die geskiedenis was daar ook 'n 30 Februarie.
<< | Februarie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | ||
Al die dae |
Februarie is vernoem na die Romeinse god Februus, die god van suiwering.
- In gewone jare begin Februarie op dieselfde dag van die week as Maart en November.
- In skrikkeljare begin Februarie op dieselfde dag van die week as Augustus.