FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2034
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 25ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: FIFA World Cup) sal in Junie en Julie 2034 aangebied word. FIFA sal net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2030 aankondig watter land(e) die toernooi gaan organiseer. Soos die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 sal dit deur 48 nasionale sokkerspanne uitgespook word, insluitend dié van die gasheerland(e).[1] Dit sal presies 100 jaar ná die tweede FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934 in Italië gehou word.
Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind. Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak. |
Kitsfeite 2034 FIFA World Cup, Toernooi-inligting ...
2034 FIFA World Cup | |
---|---|
Toernooi-inligting | |
Datums | Junie – Julie |
Spanne | 48 (van 6 konfederasies) |
← 2030 2038 → |
Sluit