Europese koekoek
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Europese koekoek (Cuculus canorus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene somertrekvoël en leef in savanne, rivierwoud en boomveld. Die voël kom voor in Zimbabwe, die oostelike gedeelte van Suid-Afrika en Mosambiek. Die voël is 32 – 34 cm lank en 105 - 140 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Common Cuckoo.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Europese koekoek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. canorus |
Binomiale naam | |
Cuculus canorus | |
Sluit