Erdwurm
Buisvormige, gesegmenteerde wurm / From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Erdwurm is ’n buisvormige, gesegmenteerde wurm in die filum Annelida (ringwurms). Hulle word gewoonlik in die grond aangetref waar hulle van lewende en dooie organiese materiaal leef.
Kitsfeite Erdwurms, Wetenskaplike klassifikasie ...
Erdwurms | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | Oligochaeta |
Orde: | Megadrilacea |
Suborde: | Lumbricina + Moniligastrida NODC v. 8.0, 1996[1] |
Families | |
|
Sluit