Elim, Wes-Kaap
From Wikipedia, the free encyclopedia
Elim in die Strandveld in die Overberg is 20 km suidwes van Bredasdorp geleë. 'n Opvallende kenmerk van die dorp is die witgekalkte rietdakhuise met hul lae werfmure, groentetuine, leislote en vybome.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Elim | |
---|---|
'n Straat in Elim | |
Koördinate: 34°35′30″S 19°45′30″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Kaap Agulhas |
Stigting | 1824 |
Oppervlak | |
• Totaal | 28,33 km2 (10,94 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 412 |
• Digtheid | 50/km2 (100/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.0% |
• Bruin mense | 91.6% |
• Swart mense | 7.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 94.1% |
• Engels | 3.6% |
• Ander | 2.3% |
Poskode (strate) | 7284 |
Poskode (posbusse) | 7284 |
Sluit