Elia Kazan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Elia Kazan (gebore as Elias Kazantzoglou; 7 September 1909 – 28 September 2003) was ’n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, skrywer en akteur wat deur The New York Times beskryf is as "een van die mees geëerde en invloedryke regisseurs in die geskiedenis van Broadway en Hollywood".[1]