Deutsche Bahn
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Deutsche Bahn ook DB (Duitse Spoorweë) of DB AG is die nasionale spoorwegmaatskappy van Duitsland en die grootste spoorwegmaatskappy van Europa. Die grootste deel van die Duitse spoorwegnet en onder meer ook die sneltrein ICE, wat in 1990 ingevoer is, beheer toe die DB.
Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Deutsche Bahn AG | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1 Januarie 1994 |
Hoofkantoor | Berlyn, Duitsland |
Sleutelpersone | Rüdiger Grube (hoof uitvoerende beampte) Utz-Hellmuth Felcht (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Europa |
Industrie | Vervoer |
Produkte | Spoorvervoer, vragvervoer, dienste |
Inkomste | €39,296 miljard[1] (2012) |
Bedryfsinkomste | €2,708 miljard[1] (2012) |
Netto inkomste | €1,477 miljard[1] (2012) |
Werknemers | 290 000 (2013) |
Moedermaatskappy | Bondsrepubliek Duitsland (100%) |
Divisies | Arriva, DB Schenker, DB Bahn, DB Netze |
Dogter- maatskappye | DB Fernverkehr, DB Regio, DB Schenker Rail, Schenker AG, DB Stadtverkehr |
Webwerf | deutschebahn.com |
Sluit
Die Duitse spoorwegnet het tans 'n lengte van 33 890 kilometer. Die DB het 290 200 werknemers in diens.