Danny McBride
From Wikipedia, the free encyclopedia
Danny McBride (gebore December 29, 1976) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pineapple Express (2008), Tropic Thunder (2008), en This Is the End (2013), en in die televisiereeks Vice Principals (2016).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Danny McBride | |
Geboortenaam | Daniel Richard McBride[1] |
---|---|
Geboorte | 29 Desember 1976 (1976-12-29) (47 jaar oud) Statesboro, Georgia, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Gia Ruiz |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit