Daniel Day-Lewis
Engelse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sir Daniel Michael Blake Day-Lewis (gebore 29 April 1957) is ’n Britse akteur van Joodse afkoms.[1] Hy het beide Britse en Ierse burgerskap, maar het in Londen grootgeword.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sir Daniel Day-Lewis | |
Day-Lewis in 2013. | |
Geboortenaam | Daniel Michael Blake Day-Lewis |
---|---|
Geboorte | 29 April 1957 (1957-04-29) (67 jaar oud) Kensington, Londen, Engeland |
Rolprente | My Left Foot, The Last of the Mohicans, Gangs of New York, There Will Be Blood, Lincoln, Phantom Thread |
Sluit