Damavand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Damavand (Persies: دماوند, [dæmävænd], luister (hulp·inligting)) is 'n rustende, maar potensieel aktiewe vulkaan in die Elboers-bergreeks van Iran. Die piek, wat in die noordelike provinsie Māzandarān geleë is, is op 'n hoogte van 5 610 m die hoogste in Iran en die hele Nabye Ooste. Dit is een van die Vulkaniese Sewe Kruine.
Kitsfeite
Damavand | |
---|---|
Damavand in die somer | |
Ligging | Provinsie Māzandarān, Iran |
Hoogte | 5 610[1] meter bo seevlak |
Reeks | Elboers-reeks |
Koördinate | 35°57′20″N 52°6′36″O |
Bergtipe | Stratovulkaan |
Eerste bestyging | 905 |
Eerste bestyger(s) | Abu Dolaf Kazraji |
Maklikste roete | Suidroete |
Vertaling van naam | Ysige berg (Persies) |
Sluit