Croton
From Wikipedia, the free encyclopedia
Croton is 'n genus wat behoort tot die familie Euphorbiaceae. Die blare van plante van die Croton-genus is spiraalagtig gerangskik en die blare het klein skubbe of hare aan die onderkant. Daar is gewoonlik twee kliertjies op die midrif waar die blaar en blaarsteel ontmoet. Die kliertjies lyk soos 'n by se angel.
Kitsfeite Croton, Wetenskaplike klassifikasie ...
Croton | |
---|---|
Croton californicus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Euphorbiaceae |
Tribus: | Crotoneae |
Genus: | Croton L. |
Spesies | |
|
Sluit
Die naam kom uit die Grieks κρότος (krótos), wat "bosluis" beteken en verwys na die vorm van die sade van sekere spesies in die genus.[1]